Bronislav Gimpel, 1964: Sonata No. 3 in C major for Violin, BWV 1005 - Fuga (Part 2)

Johann Sebastian Bach (31 Maart [O.S. 21 Maart] 1685 – 28 Julie 1750) was 'n Duitse komponis van die Barokera. Vele lede van die Bach-nasate was ook komponiste, maar Johann Sebastian word as die beroemdste gereken. Hy is veral bekend vir sy gewyde musiek, orrelmusiek en kamerorkesmusiek. Bach is in Eisenach gebore. Hy was die seun van Johann Ambrosius Bach, 'n stadsfluitis, en Elisabeth Líimmerhirt. As koorknaap het hy reeds vroeg kennis gemaak met die orrel, wat hy later meesterlik sou bespeel. In 1694, toe Bach nege jaar oud was, het sy moeder gesterf en 'n jaar daarna ook sy vader. Hy en sy broer, Johann Jakob, het na sy oudste broer, Johann Christoph, verhuis, wat 'n orrelis in Ohrdruf was.

In this 1964 recording, the Polish-American violinist Bronislav Gimpel (1911-1979) performs the second movement of Bach's Sonata No. 3 in C major for unaccompanied violin, BWV 1005. I created this video from the LP depicted above, issued on the Dover label, serial number HCR-5228.